      |
Anton,
Hiermee wil ons julle bedank vir julle uitstekende diens en pragtige foto's! Julle is baie proffesioneel en die eindproduk is fantasties! Ons kan nou na terugkyk na 'n wonderlike dag met die mooiste herhinneringe - ons sal jou beslis aanbeveel!
Baie dankie!
Theuns & Johanette Ferreira
Hi Anton
Ek en Morgan wil jou graag net bedank vir ons pragtige fotos wat jy by ons troue geneem het.
Dit was wonderlik om saam met jou ons GROOT dag te kon deel.
Jy was great en het die mooiste foto’s geneem.Almal kan nie ophou praat oor hoe stunning hulle is nie. Weereens dankie vir alles. ‘n Mens sal definitief moet ver en wyd kyk om iemand soos jy te kry wat so professional en hulpvaardig was.
Groete
Karen en Morgan Commerford
Beste Anton,
Dit was vreeslik lekker om saam met jou te werk op ons troudag. As dit nie vir jou was nie sou ons nooit so rustig gewees het in die koue nie. Jy was baie professioneel.
Dit waarvan ons die meeste gehou het, was jou kreatiwiteit. Ons wou graag natuurlike, maar ook kunstige/kreatiewe fotos gehad het en on het dit definitief gekry, en meer.
Die feit dat jy ‘n koue donker dag kon vasvang in jou fotos as asemrowend, is absoluut n kuns.
Almal wat ons fotos sover gesien het, komplimenteer ons oor die uniekheid van die fotos en dis presies wat ons wou gehad het.
Dit was ook lekker om saam met n fotograaf te werk wat weet wat hy doen en wil he, en ook weet wat ons wou he. Ons kon dit van die begin af voel met die direksie wat jy vir ons gegee het. Ons het presies geweet wat om te doen en wat die doel met elke 'pose' was.
Ons was regtig stom geslaan dat ons so gelukkig was om n fotograaf te kon kry wat so wonderlik was en almal by die troue het dit ook vir ons gese! Daar was n hele paar wat al getroud is, so hulle weet.
Tania & Michael Wimbledon, England
WOW!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Thank you so much for the beautiful album, photo’s and memories.
I’ve known you since I was a little girl and just knew you were the correct person for our big day.
The pictures are beautiful, exquisite and unique.
Everyone is in awe with your work and I do not regret one cent I spent.
Truly value for money!!
Thank you so much from the bottom of our hearts.
Thanx
Werner & Francél
HI Anton, Just wanted to email you and thank you for the amazing work you've done for making our wedding unforgetable. We have never seen such a gorgous album, it has all our friends and family talking!! Being our first photoshoot you really put us at ease and capture our love. Thanks, love
Sumaiya and Yusuf
Anton en Natasha, Daar is nie woorde wat waarlik kan beskryf wat julle vir ons beteken het nie!! Vir ons was die belangrikste van ons hele dag, die herinneringe!!! Ons was vasbeslote om iemand te kry wat al daardie dag se opgewondenheid, senuwees en saamwees sal kan vasvang. Maar nooit in my wildste drome, sou ek kon dink dat die foto's so ongelooflik fantasties kon uitkom, dit is alles waarvan ons gedroom het en nog 100 keer meer. Ons wil net innig dankie se vir alles, van die begin af was ons gemaklik saam met julle. Anton jou proffesionaliteit en kennis het my bewus gemaak, van presies watse fantastiese fotograaf jy is, daar sou niemand beter gewees het om ons spesiale dag vir ons in enkele oomblikke vas te vang. Die Album- die album is sowaar 'n sprokiesverhaal, dit is stunning. Die trane het in my oe op gestoot toe ek dit die eerste keer deur kyk en Donovan was stomgeslaan, dit is absoluut fantasties, elke foto'tjie, elke stukkie detail, dis alles daar, als wat ons gehoop het daar sal wees en als wat ons self nie eers raakgesien het nie. Anton, daar sal nooit genoeg dankie's wees, jy het ons dag gemaak, memories vasgevang in 'n sprokies verhaal wat tot in ewigheid bewonder kan word!!
Donovan & Diana Lewis
Dear Anton, I would like to take this opportunity to express our appreciation for your exceptional way of making our BIG & special day an extraordinary experience. Your ability to capture the essence of our memories is among the finest Ive seen. Our guests have been deeply impressed by the way you have involved all of them, with each memory you have captured. Your attention to detail made it very easy for me not to worry about anything else, except to enjoy our memorable day. It was a great pleasure to work with someone who is so professional and courteous. We send our warmest regards and wish you continued success! Yours faithfully,
Lizaan and Tiaan Lotter
Liewe Anton, Ons wil net weereens BAIE dankie se vir ons pragtige foto album, asook vir al die moeite wat jy daarmee gedoen het! Ons weet ons het jou nie baie tyd gegee nie, maar jy was wonderlik! Ons waardeer dit vreeslik baie. BAIE dankie vir jou en jou assistent wat so wonderlik was op DIE dag. Julle het so mooi na ons gekyk en dit vir ons baie maklik en ontspanne gemaak. Ons wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms, mag ons paaie weer kruis op iemand se spesiale dag.
Francois en Eileen Ascot, England
Dear Anton Thank you so much for the beautiful photos that you took on our wedding day. They are awesome and Kenth and I are very pleased with the outcome of the photos and especially our ALBUM! Our album is absolutely stunning! Everybody that we showed it to, were very impressed and couldn’t get over how beautiful and professional your work is. They say it is unlike any other photos they have ever seen. Thank you for capturing every moment of our special day. Our photos are now a special reminder of beautiful memories that will last forever. Choosing you as our photographer was no doubt the best decision we made and we have NO regrets. Thanks again for your unwavering patience and extra effort that you put into our wedding. We will definitely recommend you to anyone getting married and wanting a stress free day, knowing that when they receive their photos, it will be a perfect reminder of their special day. Good luck for the future and I’m sure we will meet again…..
Karusha & Kenth 29/11/2008 |